Wednesday, April 18, 2012

My Dogerter Word 18!


My Dogter word 18!

Ek wens ek kan die tyd laat stilstaan.  Ek wens ek kan haar die pad wys.  Ek weet sy sal foute maak.  Ek wens ek kan haar dit spaar.  Ek wonder of sy weet hoe baie ek by haar leer.  Ek wens ek het geweet wat sy weet op 18!  Ek is lief vir haar.

Mensekind, my meisiekind, wat 'n sonskynkind.  Mag jou lewenspad gevul wees met kaalvoet lekkerte, heilsame heerlikheid en 'n hart van goud, groot genoem om met almal te deel, tog beskeie genoeg om te weet met wie jy dit deel....